Sauropterygia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Sauropterygia
Tydperk: Vroeë Trias - Laat Kryt, 247–66 m. jaar gelede
'n Verskeidenheid Sauropterygia.
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Reptilia
Klade: Pantestudines (?)
Superorde: Sauropterygia
Owen, 1860
Subgroepe
  • Atopodentatus
  • Hanosaurus
  • †Helveticosauridae?
  • †Placodontiformes
  • †Saurosphargidae
  • Eosauropterygia
    • †Nothosauria
    • †Pachypleurosauria
    • †Pistosauroidea
      • †Plesiosauria

Sauropterygia ("akkedis-pootswemmers") is 'n uitgestorwe takson uiteenlopende waterreptiele wat sowat 247 miljoen jaar gelede, kort ná die Perm-Trias-uitwissing, uit aardvoorsate ontwikkel het[1] en in die Trias floreer het voordat almal behalwe die Plesiosauria aan die einde van dié periode uitgesterf het. Die plesiosouriërs het bly diversifiseer tot aan die einde van die Mesosoïkum.

Sauropterygia word gekenmerk deur 'n radikale aanpassing van hulle skouergordel om hulle sterk swempoothale te ondersteun. Sommige latere lede van Sauropterygia, soos die Pliosauria, het 'n soortgelyke meganisme in hulle bekken ontwikkel.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Ji Cheng, et al. 2013. "Highly diversified Chaohu fauna (Olenekian, Early Triassic) and sequence of Triassic marine reptile faunas from South China", in Reitner, Joachim et al., reds. Palaeobiology and Geobiology of Fossil Lagerstätten through Earth History p. 80

Skakels[wysig | wysig bron]