Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Sam Bottoms (17 Oktober 1955 – 16 Desember 2008) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Outlaw Josey Wales (1976), Apocalypse Now (1979), Seabiscuit (2003), en Finishing the Game: The Search for a New Bruce Lee (2007).