Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Russell Gleason (6 Februarie 1907 – 26 Desember 1945) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente All Quiet on the Western Front (1930), A Tenderfoot Goes West (1936), Fury Below (1936), en Off to the Races (1937).