Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Rose Byrne (gebore 24 Julie 1979) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Insidious (2010), Bridesmaids (2011), Neighbors (2014), en Spy (2015).