Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Robert Shaw (9 Augustus 1927 – 28 Augustus 1978) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente From Russia with Love (1963), A Man for All Seasons (1966), The Sting (1973), en Jaws (1975).