Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Robert Prosky is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Christine (1983), Mrs. Doubtfire (1993), Last Action Hero (1993), en Dead Man Walking (1995).