Rita Quigley

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Rita Quigley
Geboortenaam Rita Allene Quigley
Geboorte (1923-03-31)31 Maart 1923
Sterfte 25 Augustus 2008 (op 85)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Judy Sims (d. 2005)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1940–1969
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rita Quigley (31 Maart 1923 – 25 Augustus 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Susan and God (1940), Blonde Inspiration (1941), The Human Comedy (1943), en Isle of Forgotten Sins (1943).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1940: Susan and God
  • 1941: Blonde Inspiration
  • 1941: Ride, Kelly, Ride
  • 1941: Riot Squad
  • 1943: The Human Comedy
  • 1943: Isle of Forgotten Sins
  • 1943: Whispering Footsteps

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]