Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Rasmus Christiansen (23 Mei 1885 – 25 September 1964) was 'n Deense akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente David Copperfield (1922), Dydsdragonen (1927), Laila (1929), en Susanne (1950).