Rachel Boston

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Rachel Boston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rachel Elizabeth Boston
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rachel Boston (gebore 9 Mei 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 500 Days of Summer (2009) en Ghosts of Girlfriends Past (2009), en in die televisiereekse American Dreams (2002) en Witches of East End (2013).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Smoking Herb
  • 2006: Fifty Pills
  • 2009: 500 Days of Summer
  • 2009: Ghosts of Girlfriends Past
  • 2010: 10 Years Later
  • 2011: The Pill
  • 2012: Blind Turn
  • 2012: It's a Disaster
  • 2013: Who the F Is Buddy Applebaum
  • 2013: Black Marigolds
  • I Hate Kids

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2002: American Dreams
  • 2008: The Ex List
  • 2011: Mad Love
  • 2013: Witches of East End

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: Peep Show
  • 2006: Inseparable
  • 2007: The News
  • 2008: Hackett
  • 2012: Holiday High School Reunion
  • 2014: A Ring by Spring
  • 2015: A Gift of Miracles
  • 2015: Ice Sculpture Christmas
  • 2016: Stop the Wedding
  • 2017: A Rose for Christmas
  • 2017: Christmas in Angel Falls

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2014: Witches of East End Season 1: Falling Under Their Spell

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]