Publius Attius Varus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Publius Varus
Gebore?
Sterf17 Maart 45 v.C.
Slag van Munda (sneuwel tydens geveg)
BeroepSoldaat en politikus

Publius Attius Varus († 17 Maart 45 v.C.) was die Romeinse goewerneur van Africa gedurende die burgeroorlog tussen Julius Caesar en Pompeius. Hy het oorlog teen Caesar verklaar, en aanvanklik teen Gaius Scribonius Curio geveg, wat in 49 v.C. teen hom opgestuur is.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Cicero, ad Att. viii. 13, b, 15, 20; pro Ligar. I.
  • Julius Caesar, Commentarii de Bello Civili i. 12, 13, 31; ii. 23–44.
  • Lucius Cassius Dio xli. 41, 42; xlii. 57, xliii. 30, 31.
  • Appianus, Bellum civile ii. 44–46; ii. 105.
  • Marcus Annaeus Lucanus, Bellum civile (aka Pharsalia) iv. 713, foll.
  • Aulus Hirtius, Bellum Afr. 62, 63.