Preposisionale naamval

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Preposisionaal (oorvleuel grootliks met die Lokatief) is die naamval van 'n selfstandige naamwoord wat oor die algemeen op 'n voorsetsel volg.

Voorbeeld[wysig | wysig bron]

In die sin "Die stap in Kaapstad" sou Kaapstad se vorm in die Preposionaal verander het.