Petljakof Pe-3
Petljakof Pe-3 | |
---|---|
Tipe | Nagvegvliegtuig |
Vervaardiger | Toepolef |
Ontwerp deur | Wladimir Petljakof |
Nooiensvlug | 7 Augustus 1941 |
Bekendstelling | 1941 |
Onttrek | 1945 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Russiese Lugmag |
Vervaardig | 1941–1945 |
Aantal gebou | 360 |
Ontwikkel van | Petljakof Pe-2 |
Die Petljakof Pe-3 is 'n Russiese nagvegvliegtuig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Die Pe-3 is ontwikkel uit die Petljakof Pe-2, 'n bomwerper.
Sien ook[wysig | wysig bron]
Bron[wysig | wysig bron]
- Crosby, Francis: THE WORLD ENCYCLOPEDIA OF FIGHTERS & BOMBERS. 2015. ISBN 978-1-84476-917-9