Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Peter Bonerz (gebore 6 Augustus 1938) is 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Catch-22 (1970) en Fuzz (1972), en in die televisiereekse The Bob Newhart Show (1972) en Murphy Brown (1988).