Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Peter Billingsley (gebore 16 April 1971) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Christmas Story (1983), Four Christmases (2008), en Iron Man (2008).