Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Peggy Hyland (11 Junie 1884 – 19 September 1973) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Black Shadows (1920), Faith (1920), en Forbidden Cargoes (1926).