Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Patrick Barlow (gebore 18 Maart 1947) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shakespeare in Love (1998), Notting Hill (1999), en Bridget Jones's Diary (2001), en in die televisiereeks True Adventures of Christopher Columbus (1992).