Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Pat Aherne (6 Januarie 1901 – 30 September 1970) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Huntingtower (1927), Green Dolphin Street (1947), en The Court Jester (1955).