Oengn-Tjorjatsji
Oengn-Tjorjatsji Унгн-Тёрячи | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°48′59″N 44°52′56″O / 47.81639°N 44.88222°OKoördinate: 47°48′59″N 44°52′56″O / 47.81639°N 44.88222°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Maloderbetofski |
Bevolking | |
• Totaal | 306 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359425 |
Oengn-Tjorjatsji (Russies: Унгн-Тёрячи, Kalmikies: Уңһн Төөрәч) is 'n klein dorpie in Maloderbetofski-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Chanata Plaaslike Munisipaliteit en lê 17 kilometer noordwes van die munisipaliteit se setel, Chanata. Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese woorde vir "verlore vul" wat die naam van 'n nabygeleë meer is.
Demografie[wysig | wysig bron]
Volgens Sensus 2010 het Oengn-Tjorjatsji 304 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 291 | 95,7% |
Russe | 13 | 4,3% |
Totaal | 304 | 100% |
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 24 Julie 2023.