Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Nora Nicholson (7 Desember 1882 – 18 September 1973) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent A Town Like Alice (1956) en in die televisiereekse The Avengers (1961), Secret Agent (1964), en The Forsyte Saga (1967).