Morkelberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Morkelberg is in Vrystaat
Morkelberg
Morkelberg
Ligging van die Morkelberg in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Die Morkelberg is 'n bergpiek in die Witteberge, 'n bergreeks aan die noordelike Drakensberg van die Vrystaat. Die piek is 2 002 m bo seespieël.