Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Mona Seilitz (16 Januarie 1943 – 2 April 2008) was 'n Sweedse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fanny Hill (1968) en PS sista sommaren (1988).