Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Mikey Day (gebore 20 Maart 1980) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Brother Nature (2016) en in die televisiereekse Saturday Night Live (1975) en Saturday Night Live: Weekend Update Summer Edition (2008).