Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Michael O'Shea (17 Maart 1906 – 4 Desember 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Lady of Burlesque (1943), Jack London (1943), The Threat (1949), en The Big Wheel (1949).