Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Mario Majeroni (* 1870, † 18 November 1931) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Dictator (1915), Sherlock Holmes (1916), From Now On (1920), en The Valley of Silent Men (1922).