Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Marie Bell (23 Desember 1900 – 14 Augustus 1985) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Madame Récamier (1928), The Tomboy (1936), Un carnet de bal (1937), en Phèdre (1968).