Mandinka

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Mandinka (volk). Moenie verwar word met Dinka of Maninka nie.
Mandinka
Mandinko, مَانْدِنْجَوْ, ߡߊ߲߬ߘߌ߲߬ߞߊ
Gepraat in: Vlag van Gambië Gambië
Vlag van Guinee Guinee
Vlag van Guinee-Bissau Guinee-Bissau
Vlag van Liberië Liberië
Vlag van Senegal Senegal 
Gebied: Wes-Afrika
Totale sprekers: 2,1 miljoen[1]
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Mande
   Wes-Mande
    […]
     Manding
      Wes-Manding
       Mandinka 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet, Latynse alfabet, N'Ko-alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Senegal Senegal (nasionale taal)
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: mnk

Mandinka (Mandinko, ߡߊ߲߬ߘߌ߲߬ߞߊ, مَانْدِنْجَوْ) is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 2,1 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Mandinka-volk gepraat en is een van die belangrike tale in Senegal, naas die amptelike taal Frans. Mandinka is een van die nasionale tale van dié land.[2] Daarbenewens word Mandinka in die lande Gambië, Guinee, Guinee-Bissau en Liberië gepraat. Mandinka vorm saam met Bambara, Dyula en Maninka 'n dialekkontinuüm wat as Manding bekend staan. Afhangende van die gebied word Mandinka met die Arabiese, die Latynse of die N'Ko-alfabet geskryf; laasgenoemde is in 1949 deur Soulemayne Kante vir die dialekkontinuüm ontwerp en gebaseer op die Arabiese alfabet.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Mandinka". Ethnologue. Besoek op 29 April 2024.
  2. (en) "Senegal's Constitution of 2001 with Amendments through 2016" (PDF). Constitute Project. Besoek op 29 April 2024.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]