Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Maila Nurmi (21 Desember 1921 – 10 Januarie 2008) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Plan 9 from Outer Space (1959) en in die televisiereekse Playhouse 90 (1956), Vampira (1956), en Vampira Returns (1956).