Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Louise Allbritton (3 Julie 1920 – 16 Februarie 1979) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Son of Dracula (1943), Her Primitive Man (1944), The Egg and I (1947), en The Doolins of Oklahoma (1949).