Littel
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Littel is 'n familie in Nederland.
Geskiedenis[wysig | wysig bron]
Thomas Littel, uit Groot-Brittanje, was die eerste persoon in die familie. Hy is in 1595 getroud met Lijsbeth Pieters in Schoonhoven.
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- FamilieLittel.nl (Nederlands)