Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Lisa Sheridan (5 Desember 1974 – 25 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse CSI: Miami (2002), Invasion (2005), Journeyman (2007), en Halt and Catch Fire (2014).