Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Laura Leighton (gebore 24 Julie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Burrowers (2008) en in die televisiereekse Melrose Place (1992), Law & Order: Special Victims Unit (1999), en Pretty Little Liars (2010).