Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Laura Harris (gebore 20 November 1976) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Faculty (1998), A Mighty Wind (2003), en Severance (2006), en in die televisiereeks 24 (2001).