Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Larry Haines (3 Augustus 1918 – 17 Julie 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Odd Couple (1968) en The Seven-Ups (1973), en in die televisiereekse Search for Tomorrow (1951) en CBS Summer Playhouse (1987).