Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Kelly Bishop (gebore 28 Februarie 1944) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dirty Dancing (1987), Wonder Boys (2000), en Friends with Kids (2011), en in die televisiereeks Gilmore Girls (2000).