Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Kane Richmond (23 Desember 1906 – 22 Maart 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Spy Smasher (1942), Jungle Raiders (1945), Traffic in Crime (1946), en Brick Bradford (1947).