Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
June Travis (7 Augustus 1914 – 14 April 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bengal Tiger (1936), Ceiling Zero (1936), The Case of the Black Cat (1936), en Circus Girl (1937).