Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Juliet Berto (16 Januarie 1947 – 10 Januarie 1990) was 'n Franse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Celine and Julie Go Boating (1974), Duelle (1976), Neige (1981), en Cap Canaille (1983).