Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Julie Bishop (30 Augustus 1914 – 30 Augustus 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Black Cat (1934), The Bohemian Girl (1936), Northern Pursuit (1943), en The Threat (1949).