Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Jud Taylor (25 Februarie 1932 – 6 Augustus 2008) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Great Escape (1963) en in die televisiereekse The Fugitive (1963), Bob Hope Presents the Chrysler Theatre (1963), en Star Trek (1966).