Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
John Billingsley (gebore 20 Mei 1960) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Out of Time (2003), The Man from Earth (2007), en 2012 (2009), en in die televisiereeks Star Trek: Enterprise (2001).