Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Joe Absolom (gebore 16 Desember 1978) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Long Time Dead (2002) en I Spit on Your Grave 2 (2013), en in die televisiereekse EastEnders (1985) en Doc Martin (2004).