Jessica Lowndes (gebore 8 November 1988) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks 90210 (2008).