Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Jayne Atkinson (gebore 18 Februarie 1959) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse 24 (2001), Criminal Minds (2005), House of Cards (2013), en Madam Secretary (2014).