Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
James Bell (1 Desember 1891 – 26 Oktober 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente I Walked with a Zombie (1943), Blind Spot (1947), Crime Wave (1953), en All the Brothers Were Valiant (1953).