Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Jack Hulbert (24 April 1892 – 25 Maart 1978) was 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Blonde Dream (1932), Jack of All Trades (1936), Take My Tip (1937), en Under Your Hat (1940).