Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Jacinda Barrett (gebore 2 Augustus 1972) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Human Stain (2003), Ladder 49 (2004), The Last Kiss (2006), en Poseidon (2006).