Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Hugh Beaumont (16 Februarie 1909 – 14 Mei 1982) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Murder Is My Business (1946), Too Many Winners (1947), en The Mole People (1956), en in die televisiereeks Leave It to Beaver (1957).