Hoërskool Tygerberg
Hoërskool Tygerberg is 'n hoërskool in die Wes-Kaap in Suid-Afrika.
Die skool is geleë te Fairfieldstraat-Noord, Parow.
Noemenswaardige alumni[wysig | wysig bron]
- Eben Etzebeth, rugbyspeler
- Jan Bloukaas, kletsrymer
- Leon Kruger, akteur en dramaturg
Noemenswaardige onderwysers[wysig | wysig bron]
- Tilla Diedericks, drama