in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Heinkel He 115
Tipe
Bomwerper
Vervaardiger
Heinkel
Ontwerp deur
Ernst Heinkel
Nooiensvlug
1936
Status
Uit diens gestel
Hoofgebruiker
Luftwaffe
Aantal gebou
g]
Die Heinkel He 115 was 'n tweemotorige vlottervliegtuig en bomwerper wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog .
Besonderhede van die Heinkel He 115:
Item
Statistiek
Aantal motors
2
Tipe motor
Skroef
Vervaardiger
BMW 132K stermotors
Kraglewering per motor
970 perdekrag
Vlerkspan
22,28 m
Lengte
17,30 m
Hoogte
6,60 m
Maks. opstygmassa
10 400 kg
Maks. snelheid
327 km/h op 3 400 m
Operasionele hoogte
5 200 m
Togafstand
3 350km
Bewapening
Een 7.9 mm MG 15 masjiengeweer in neus
en een aan agterkant van die kajuit.
Bomvrag
Vyf 220 kg bomme of twee 220 kg
en een 800 kg torpedo of 920 kg seemyn .