Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Heather Doerksen (gebore 12 Februarie 1980) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Eye (2008), The Day the Earth Stood Still (2008), The Uninvited (2009), en Pacific Rim (2013).